Vaaldriehoek

Kunstefees

Laai program af/ Download program

Welkom

Die Vaaldriehoek Kunstefees word jaarliks gedurende Julie/Augustus in Vanderbijlpark aangebied en sluit die afdelings Drama, Instrumentaal, Letterkunde, Vokaal en Visuele kuns in.Die missie van die Vaaldriehoek Kunstefees is om ‘n liefde vir die kunste by kinders te kweek en te ontwikkel en ‘n platform te bied om die kunste in die Vaaldriehoek te bevorder.Die Vaaldriehoek Kunstefees staan graag daarvoor bekend dat dit hoë standaarde stel en slegs hoogs bekwame, ervare beoordelaars wat baie streng gekeur word, aanstel om te beoordeel.

Die Kunstefees nooi deelnemers van alle kulturele agtergronde uit.

Welcome

The Vaaldriehoek Kunstefees is an annual event that takes place during July/August in Vanderbijlpark.The sections, Drama, Instrumental, Literature, Vocal and Visual Arts are included in the program. The aim of this arts festival is to foster and develop a love for, and understanding of the arts and to supply a platform to develop talent and to promote the arts in the Vaal Triangle.The Vaaldriehoek Kunstefees is known for the high standard of performance and only knowledgeable, well qualified and experienced adjudicators are appointed to ajudicate.

The Vaaldriehoek Kunstefees welcomes participants from all cultural backgrounds.

Close Menu